Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amaris Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Amaris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Amaris Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Pragtig, netjies en mooi skoon.

Dit is een van die beste gastehuise waarby ek in 'n lang tyd gebly het. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Histia O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Histia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het heerlik gekuier.

Die diens was goed en die personeel is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaris Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Histia, ons waardeer dit opreg.
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Vriendelike Groete
Amaris Gastehuis

Amaris Guesthouse
Hendrik S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, sentraal geleë, vriendelike ontvangs.

Die gastehuis is sentraal geleë. Maklik om te vind. Die geriewe voldoen aan die verwagting vir oorslaap, op pad die volgende dag. Bietjie beknop sou jy 'n paar dae daar wou spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S
Gesin met tieners

Kamers is netjies en skoon.

Netjiese gastehuis. Kamers is pragtig en skoon. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaris Guesthouse se terugvoer

Dankie Lizette,

Ons sien uit om jou weer te huisves hier by ons.

Amaris Guesthouse
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 10, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZDQ3ODgzLTMyNTQtNGI2Ny05YWI4LTA1NzJkYmUzOWQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 10 Swart Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.143905901368 26.156455626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem