Amazing Modern Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bertramstraat 15, Mont Vernon 3, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amazing Modern Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sentrale, historiese gebou in Seepunt. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, konveksie-mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix- en DStv-kanale. Daar is 'n aparte eetrea met 'n etenstafel vir 6 en werkspasie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het ook 'n sonkamer met gemaklike rusbanke. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en dis gerieflik naby restaurante, winkels en die Seepunt-promenade geleë. Die eenheid is met 'n omsetter toegerus om ononderbroke kragtoevoer tydens onderbrekings te verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 113
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bertramstraat 15, Mont Vernon 3, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Amazing Modern Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bertramstraat 15, Mont Vernon 3, Seepunt, 8005, Wes-Kaap