Jongensfontein Akkommodasie by Amazing Modern Beach House | LekkeSlaap
+43

Amazing Modern Beach House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amazing Modern Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n heuwel in Jongensfontein. Dit bied 'n rustige wegbreek met lieflike uitsigte naby besienswaardighede op die Tuinroete.

Dié huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, elk met oop en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die omliggende omgewing. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, sowel as 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige toebehore toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitarea het skuifdeure van vloer tot plafon met 'n uitsig oor die see, ideaal vir walviskyk in die seisoen of om net te ontspan. Daar is ook 'n TV met DStv en gaste het toegang tot WiFi.

'n Gasbraai, buitebraaigeriewe en 'n vuurput is beskikbaar. Daar is parkeerplek in die straat vir 2 voertuie.

Amazing Modern Beach House is 900 m van die swemstrand af en 13 km vanaf Stilbaai wat verskillende winkels en restaurante bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazing Modern Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Amazing Modern Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Modern Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39svYr6BZV6aBPMYWuXOsLA53LkgujmgqXyxCI6Pq61sQWDFLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 41 Voelklip Avenue Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.422851922571 21.344074294057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za