+83
Selfsorg in Yzerfontein

Amazing Seaview

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 suites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Elke suite het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mohamed Shafee L
Gesin met tieners
5.0
Great views. Well equipped apartment. Nice hosts. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Cassie C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Die verblyf was heerlik. Die see-uitsig was wonderlik. Sal weer daar vakansie hou. Besonderse ervaring.
Jan 2026
Gideon G
Saam met lewensmaat
5.0
Finominale plekkie. Ek sal die plek met gemak voorstel. Is baie goed geleë en mense aanvaar jou met ope arms.
Jan 2026
Lana R
Gesin met tieners
5.0
Te kort. Pragtige plek, eenheid met styl uiteengesit en alles wat nodig is.
Jan 2026
Celeste H
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, genotvol en asemrowende uitsig. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die see uitsig is regtig asemrowend mooi! Ons sal graag weer hier wil b...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4136b8471eae837d7906ac737cf34eee6cd5f867274cba6c06082a8432af911d5db69e82aa2734aabfd8513b5d18009c4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang