Ambassador Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakland-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Ambassador Lodge bied selfsorgverblyf en is op die Oakland-landgoed in Dullstroom geleë. 'n Omsetter is beskikbaar.
Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het infrarooi verhitting, 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus en het al die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n veranda met 'n ingeboude braai en 'n asemrowende uitsig oor die area. Gaste kan van die 4 visvangpermitte wat by die gastehuis is gebruik maak om vis te vang by die nabygeleë damme.
Die area is ook bekend vir ander doendinge soos voetslaan, bergfietsry, voëlkyk, inkopies doen en kookkuns-ervarings. Dit is alles 15 minute van die landgoed af.
Slaapplek
’n Bespreking by Ambassador Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 380
Jaar gelys 7
Ligging
- Oakland-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Ambassador Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oakland-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom