Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambient Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakvol versier. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger, vakansieganger of mense wat vir mediese redes reis. Ambient Place bied selfsorg-verblyf met die opsie van 'n smaaklike ontbyt wat in jou suite geniet kan word.

Die Kalahari Suite het 'n koninggrootte-bed en die Duchess Suite het 'n koningingrootte-bed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf maak van sonkrag en rugsteunbatterye gebruik. Die gastesuites se ligte, muurproppe, satelliet-TV en WiFi sal tydens beurtkrag werk.

Pinelands is bekend vir sy boomryke lanings, aantreklike grasdakhuise en kleindorpie-atmosfeer. Dit was die eerste tuinstad in Suid-Afrika. Gaste kan gedurende die somer prentjiemooi verblyf hier kom geniet met die geur van dennenaalde in die lug. Pinelands is Kaapstad se mees sentrale voorstad, met gerieflike toegang tot al die hoofweë in enige rigting insluitend die N1, N2, M5 en M7.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Ambient Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ambient Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 9, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd920f672ac9c3d09b7d368ecf4a98f83323efa142a6c99931e6aae489b38ebd608ae856cd7edf776727f3ab31214e558b3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Ridge Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.937290678151 18.50083976984