+22
Gastehuis in Blydeville

Ambiente Budget Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Freesia Street, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ambiente Budget Accommodation bied selfsorgverblyf teen spesiale tariewe vir groepe of kontrakteurs wat op soek is na kort- en langtermynverblyf. Die eiendom is 5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n stoof toegerus.

Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en daar is 'n TV met OpenView-kanale. Die eiendom het ook 'n braai-area en toesluitparkeerplek vir 'n voertuig.

Ambiente Budget Accommodation is 1,5 km vanaf die Kalahari Mall, die Noord-Kaap TVET College en ander geriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lynn H
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Pleasant stay for a short trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Alfred V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemoedsrus en baie veilig. Baie lekker by Ambiente.
Okt 2025
Kobus V
Saam met vriende
5.0
Baie dankie - verblyf was uitstekend en die webtuiste se kommunikasie was great! Gemaklike oornag gewees oppad Noordkaap toe - selfs al het ons eers b...
Sien meer
Sep 2025
Ananda M
Gesin met klein kinders
4.8
Ek het baie lekker geslaap. Die bed sal definitief weer daar bly. Ek het baie lekker gebly. Dis baie netjies en mooi binne. Alles was baie gerieflik.
Mei 2025
Marita M S
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker sentraal. Naby hospitaal en winkelsentrum. Lekker gebly. Stil. Privaat. Skoon. Die stort en wasbak se krane moet net reggestel word. Die water ...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Melissa Anneley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 13 Freesia Street, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ambiente Budget Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Freesia Street, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa625d7b2f2721423350aefe3e8ab44223d2a52e4d85364e4868eb72c82af3607382c8c1aaa9efdfebcc305581bf6fee6dd59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 13 Freesia Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435616669296 21.260902121513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang