Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (4)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Blydeville

4.4 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Blydeville van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Blydeville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blydeville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blydeville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blydeville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blydeville Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oosterville, Blydeville

Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied verblyf in gerieflike kamers wat geskik is vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Die akkommodasie ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

Just B Guest House is in 'n stil buurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek teen die beste tarief op pad Namibië, Gauteng, die Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park toe. Verblyf word ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blydeville

Andranus Guesthouse is in Upington geleë en bied 'n keuse tussen 6 eenhede. Gaste kan een van die Braai Gesinseenhede of die Tuinkamer bespreek. Die Braai Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinde...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blydeville

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in. Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville

Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis beskik oor 2 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blydeville

ChriZelo Self-Catering Unit is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of sakereisiger. Dit is naby die Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld, en is stapafstand vanaf die Medi-Clinic, fisioterapeut, spesiali...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Oosterville, Blydeville

The Silver Bull B&B is 'n verwelkomende gastehuis met B&B-en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorp Upington. Dit is die ideale plek vir 'n welverdiende rus, hetsy vir 'n kort oornagstop of vir langer verblyf. On...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blydeville

Falcon is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall geleë. Dit is ideaal vir sakelui en moeë reisigers. Gaste kan heerlik langs die privaat swembad of onder die la...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

At Home Budget House bied gerieflike verblyf in ’n knus gastehuis in Blydeville, Upington. Dié gastehuis het ’n lekker rustige atmosfeer wat ideaal is vir gesinne, rugsakreisigers, enkelreisigers of ’n groep ...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

Ambiente Budget Accommodation bied selfsorgverblyf teen spesiale tariewe vir groepe of kontrakteurs wat op soek is na kort- en langtermynverblyf. Die eiendom is 5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe. Die huis...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

28 Degrees North West Guesthouse is 'n lieflike gastehuis met 'n Toskaanse styl en wat op pad na die Kgalagadi Transfrontier-park en Namibië geleë is. Die gastehuis bied 8 gerieflike en individueel versierde kame...

Vanaf
R708
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blydeville

Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié gastehuis is gerieflik geleë en is naby die nodige geriewe. Verblyf word in 3 slaapkamers gebied ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid ge...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville

Espérance Gastehuis bied gerieflike verblyf in Oosterville, Upington. Dit is naby die Upington Internasionale Lughawe en die Kalahari Mall. Verblyf word aangebied in 3 aparte kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za