LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amizade Guest House | LekkeSlaap
+27

Amizade Guest House

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27ste Laan 728, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amizade Guest House is 'n huis in Villieria, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Besoekers kan heerlik ontspan in die stil tuin in die lapa met voëltjies wat kwetter in die bome.

Die huis het plek vir 6 persone en daar is 'n bedjie vir 'n kind. Die solderwoonstel is apart en het slaapplek vir 2 persone.

Linne en handdoeke word voorsien. Linne word elke 7 dae omgeruil en handdoeke word meer gereeld omgeruil. Die huis is toegerus met 'n wasmasjien en 2 tuimeldroërs. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word.

Rook is verbode in Amizade Guest House omdat dit 'n gesinsvriendelike onderneming is.

Daar is min misdaad in die omgewing, maar die eiendom is nogtans beveilig met 'n elektriese heining en 'n alarm met gewapende reaksie. Skadu-parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Amizade Guest House is naby verskeie besoekpunte in Pretoria. Ons is net 10 minute vanaf die middestad, Uniegeboue en Wonderboom Natuurreservaat, 20 minute vanaf Rosslyn Industriële gebied en Centurion, 15 minute vanaf Menlyn Park Winkelsentrum, die Dieretuin, Wonderboom Lughawe en Tshwane Universiteit van Tegnologie, 35 minute vanaf Midrand, 45 minute vanaf Sandton City, ouetehuise en O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en 5 minute vanaf hospitale in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Amizade Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 27ste Laan 728, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Amizade Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27ste Laan 728, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YmRiODcyLTQ5OTYtNGZlYS04YjYyLWE0YTNiODNhZjk5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 728 27th Avenue Villieria 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7057845 28.2318662
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!