Amonelle Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amonelle Gastehuis bied gerieflike kamers vir reisigers in Modimolle.

Die gastehuis het 3 kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Die kamers het elkeen 'n bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.

Amonelle Gastehuis is 1 km vanaf verskeie restaurante en die Modi Mall. Die dorp bied verskeie doendinge, soos voetslaanroetes, 4x4-roetes, gholf en die plaaslike wild- en natuurreservaat met verskeie wild.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amonelle Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za