LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Gastehuis in Heatherlands

Amour Guest House



  • 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amour Guest House bied ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands in George.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat smaakvol versier is met slaapplek vir 2 tot 4 gaste per kamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die tuin en swembad en op die berg.

Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met hipoallergeniese matrasse, gehaltelinne, en en suite-badkamers met groot storte en toilette. Elke kamer het 'n satelliet-TV, OpenView en gratis WiFi, asook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en die dakwoonstel het ook 'n lekker kaggel wat met 'n kluis en 'n lessenaar. Van die kamers het lugversorging en die dakwoonstel het 'n knus kaggel wat met brandkorrels werk.

Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar en word in die ontbytkamer bedien. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Die gastehuis het 'n lieflike swembad met sonstoele, tafels en stoele en gaste kan ook in die pragtige tuin ontspan. Daar is 'n aangewese rookarea en veilige parkeerplek op die perseel.

George bied swem en visvang op die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-roetes, kaasproe, aarbeipluk en bierproe, sowel as die Outeniekwa Vervoermuseum.

Hierdie verblyf maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe

Kamers

Room 1 AB Premium
Vanaf
Vanaf R2 197
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en 'n skootrekenaarkluis.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Room 2 Deluxe Queen with Single Bed
Vanaf
Vanaf R2 197
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en 'n skootrekenaarkluis.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Room 4 Twin with Kitchenette and Private patio
Vanaf
Vanaf R2 197
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 persone en het 2 enkelbeddens wat met vooraf reëling in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en 'n skootrekenaarkluis is in die kamer beskikbaar.
Die kamer het geen uitsig oor die berge, tuin en/of swembad nie; gaste kan ontspan op hul privaat patio met 'n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Room 3 Deluxe Queen
Vanaf
Vanaf R2 391
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en 'n skootrekenaarkluis is in die kamer beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Room 5 Luxury Double
Vanaf
Vanaf R2 521
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en 'n skootrekenaarkluis in die kamer. Die kamer lei na 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alida P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Superb. Super host, super view, extremely neat and manicured, fantastic breakfast. We will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margarita
Amour Guest House
Dear Alida, We hope you and your partner are well and had a magical Christmas season! Thank you for choosing Amour amongst many other guest houses as a place for your stay! Thank you so much for an awesome review and the highest rating! Everything we do has one important goal, to make our guests feel welcome and taken care of so they can enjoy their time at the guest house. We hope to host you again and we wish you and your loved ones a blessed and joyful 2025! Sincerely, Amour Team

Tish W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lovely place to stay. Our stay was great. Great mountain view. Liliya was very helpful and accommodating. Rooms and common areas were clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margarita
Amour Guest House
Dear Tish, We hope you and your family are fine and that you enjoyed the rest of the holiday season! Thank you so much for booking with us, writing a review, and giving us a high rating. We work daily to make our guest house a place where guests feel safe, welcome, and comfortable! We hope to see you all again! We wish you and your loved ones a blessed, happy, and adventurous 2025! Sincerely, Amor Team

Heine S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absoluut fantasties. Asemrowende uitsig oor die Outeniekwaberge. Die gastehuis is pynlik netjies en die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly. Ek kan Amour Gastehuis sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margarita
Amour Guest House
Heine, Thank you for a fantastic review. We are so glad that you enjoyed your stay. You were fantastic guests to host and we will gladly welcome you back when you want to stay in future. Kind regards, Margarita.

Siphokazi B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Splendid Everything was perfect for us and customer service was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margarita
Amour Guest House
Hi Siphokazi, Thank you for taking the time to review Amour Guest House. We are glad that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to welcoming you back in future. Kind regards, Margarita.

Louis S
1 nag
5.0
Feb 2021

Just wonderful. Beautiful and neat guest house located in a quiet neighbourhood with picturesque views of the mountain and forest. Hosts were very friendly and helpful! Will recommend any day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margarita
Amour Guest House
Hi Louis, thank you very much for taking time to review Amour. We really appreciate and it was a great pleasure to host. We would like to welcome you back in future. Kind regards, Margarita.

Johannes S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Okt 2020

Netjies, nuut, goeie waarde vir geld Fasiliteite van hoe gehalte, met hulpvaardige gasvrou

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margarita
Amour Guest House
Beste Riaan Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer jou vriendelike terugvoering en dat jy by ons tuisgegaan het. Kom kuier asb weer vir ons. Groete Theresa en Margarita


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Amour Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Room 1 AB Premium
B&B
Room 2 Deluxe Queen with Single Bed
B&B
Room 4 Twin with Kitchenette and Private patio
B&B
Room 3 Deluxe Queen
B&B
Room 5 Luxury Double
B&B

- Kinders onder die ouderdom van 12 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
- Die balans moet voor aankoms betaal word en 'n bewys van betaling word tydens inklok vereis.
- Daar sal geen terugbetalings wees vir gaste wat besluit om vroeg te vertrek nie.
- Registrasievorms moet met aankoms ingevul en onderteken word, en gaste moet 'n ID, paspoort of tydelike verblyfkaart wys. Indien die betaling met 'n kredietkaart gemaak is, moet dié kredietkaart ook gewys word.
- Die Penthouse Superior-suite word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar wanneer hulle bespreek.
- Let asb. daarop dat indien die bespreking vir 2 gaste is wat nie 'n bed deel nie en hulle 2 kamers wil gebruik, sal daar 'n ekstra fooi van 50% by die tarief vir 2 gaste wat deel gevoeg word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 197
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fdb1a06b517cabcfe41c8e205fc1d143301e42e62179ee760f6b4c1f7a44dd2c85a5a2d51ae6d56ec2f812ff40429112960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 197 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 49 Plantation Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.947416 22.441801
Soek in 'n groter streek