Wavecrest Akkommodasie by Améri Place | LekkeSlaap
+78

Améri Place

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk Square 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Améri Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Améri Place is aan 'n sonkragstelsel gekoppel, so beurtkrag sal geen effek op gaste se wegbreek hê nie.

Die eenheid is op die grondverdieping het sy eie ingang.Daar is 3 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ekstra bed vir 'n kleuter.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n outomatiese wasmasjien toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank.

Daar is 'n TV met volledige DStv-kanale met sy eie Explora-dekodeerder en 'n sitkamerstel met 5 gemakstoele.

Die eenheid het ook onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot hulle eie privaat braai-area en daar is onderdakparkeerplek en 'n pragtige tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Améri Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Améri Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tamarisk Square 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Améri Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk Square 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATIENS2MPy7yWZDu8eVeogZiEos4NY2PmxtjJ09dbUT8KAMzwh7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 9 Tamarisk Square Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02883 24.92717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za