Ananda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ananda is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n gasstoof, lugbraaier, yskassie, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lieflike binnehof met sitplek en 'n braai. Die mees gewilde aktiwiteit in die area is branderplankry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Ananda het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Place 1, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap