Ana's Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-straat 26, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ana's Inn bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die kusbuurt Walvisbaai en dis die ideale plek vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die verblyf bestaan uit 2 dubbel-eenhede, 'n luukse dubbel-eenheid en 'n luukse gesinseenheid. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 tot 5 gaste. Dubbel-eenheid 1 bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Dubbel-eenheid 2 en Luukse Eenheid 3 het elkeen 'n dubbelbed. Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers en het elkeen 'n dubbelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Al 4 eenhede het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket in elke eenheid. Van die kamers het lugversorging en van die kamers het privaat stoepe met sitplek. Die gesinseenheid het privaat braaigeriewe.
'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Ana's Inn is naby Walvisbaai se hawe, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Atlantic-straat 26, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Ana's Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-straat 26, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom