Anastasis Seabreeze Cabanas
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
EENHEID 26:
Anastasis Seabreeze Cabanas, Eenheid 26, bied elegante selfsorgverblyf in George, binne loopafstand van Victoria Bay-strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort oor die bad, terwyl die derde badkamer 'n toilet en wasbak het. Linne, badhanddoeke en skoonmaakprodukte word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n bank en 'n slim-TV met volledige DStv. Die eetarea het sitplek vir 6.
Gaste kan 'n patio met 'n klein tuin, gemeenskaplike swembad en braai-area geniet. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die cabanas is gerieflik geleë 19 km vanaf George Lughawe, 15 km vanaf George Gholfklub en 17 km vanaf Outeniqua-pas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Victoria Bay Road, Victoria Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang