LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Mosselbaai

Anchor Point on Beldon   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Beldon Street, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Anchor Point on Beldon is 'n ruim selfsorgwoonstel sentraal geleë in Heiderand, Mosselbaai, en is ideaal vir paartjies, gesinne en klein groepies van tot 4 gaste wat die Tuinroete wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerwoonstel vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed wat slaapplek bied vir 2 gaste, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkel- of driekwartbeddens vir 'n bykomende 2 gaste bevat.

Die eenheid het 1 volledige badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Die woonstel bied 'n privaat ingang, gemaklike leefruimtes, 'n volledig toegeruste kombuis, gratis WiFi, 'n slim-TV en 'n privaat patio met braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir gaste se gerief.

Gerieflik geleë net minute van Santos-strand, Hartenbos, winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, bied Anchor Point on Beldon 'n gemaklike basis vanwaar jy alles kan geniet wat Mosselbaai bied.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Yolandie S
Gesin met tieners
5.0
Stunning place! Will definitely visit again! Such a lovely, wonderful stay! Spacious, clean, had everything we needed and much more. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Chloe D
Saam met vriende
5.0
Rustig. Tuis. Sentraal. Die huis is netjies, lekker sentraal en die gasheer was amazing! Ek het my vriende het tuis gevoel.
Sep 2026
Charlene B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis enige tyd aanbeveel. Baie dankie, uitstekende verblyf.
Sep 2026
Susanna U
Saam met vriende
5.0
Lekker, veilig en gemaklik met baie privaatheid. Ons het verskriklik baie lekker gebly.
Aug 2026
Alicia A
5.0
Lovely and very comfortable. The place is very neat and tidy, it's very quiet, and it has everything you need, comfortable and value fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 maande

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 1 Beldon Street, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor Point on Beldon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
10 % AF
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1 Beldon Street, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e02f1dda6fe448724da08cbf7b19715b5947782df9272cc4f16a34262ce09dbe41bd9437fe2a767586be740cecaff775cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 1 Beldon Street Heiderand 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.189593959192 22.114305193115
Soek in 'n groter streek