Anchorage Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Anchorage is in Elysium, 'n rustige, stil kusdorpie geleë. Ons bied bekostigbare, stylvolle verblyf wat oor die helderblou Indiese Oseaan uitkyk. Hier kan jy tydens seisoentyd die walvisse en dolfyne in die see sien baljaar.

Ons bied 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke van die ruim kamers het 'n platskerm-TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke suite bied toegang tot die patio waar jy soggens 'n koppie koffie of saans 'n skemerkelkie kan geniet.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer op die onderste verdieping bedien. Hier bied groot glasskuifdeure toegang tot die tuin vanwaar jy oor die see of oor die landskap se welige plantegroei en sonsondergange kan uitkyk. Verder is daar 'n swembad, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit die volgende in: gholf, knortjorre, voetslaan, visvang, skubaduik, perdry, die Oribi-kloof, vlieërvlug, kajakvaart, bergfietsry, oseaan-safari's, inkopies, die reptielpark, Croc World en haaihokduik.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchorage Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false