Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchorage Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde Laan 7 Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anchorage Guest House is 'n pragtige gastehuis wat luukse verblyf met Suid-Afrikaanse gasveryheid bied. DIe verblyf is gerieflik en elegant en dien as die ideale basis vanwaar die interessante en mooie Oos-Kaap verken kan word.

Hierdie kamers is elegant en uniek versier met gemak as fokuspunt. Elke kamer het 'n eie ingang en 'n privaat balkon of tuinarea. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n TV met die volle DStv-pakket. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide, asook 'n wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot die sprankelende swembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Dit is stapafstand van die strandfront af waar daar restaurante, kasinos, flieks, vermaak en winkelsentrums is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Anchorage Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sesde Laan 7 Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Anchorage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde Laan 7 Somerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8e1a736cbb7145832e0bc46802e6d718bf342e2dc4007768c6c7e9e4c08fe2fcdb7efe29531c2942c7aa531715a3047179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 6th Avenue Summerstrand Gqeberha 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9850141 25.6661364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem