4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anchors-Aweigh is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n rustige, residensiële marina genaamd Harbour Lights in Port Owen. Twee kante van die dorp word omring deur die pragtige Bergrivier, wat in kanale invloei om beskutte waterweë te skep vir uitstekende kajakvaart.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea lei na 'n groot etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n L-vormige rusbank met 'n TV. Toegang tot WiFi word voorsien.
Die woonstel bied 'n balkon met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die seiljagte in die marina. Weens sy beskutte ligging en rigting van die somerwind bied hierdie baai, die grootste aan die Weskus van Afrika, die beste vaartoestande aan die kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchors-Aweigh het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Harbour Lights, Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang