LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage



  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Hospitaal Street, Heideleberg, 1441, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ancient Days Guest Cottage is in Heidelberg, die skilderagtige dorpie in Gauteng, geleë. Die gastehuis is 'n selfsorg-eenheid. Die historiese gebou is oorspronklik in 1903 as 'n stal vir 6 perde gebou en die poskoets was ook hier gebêre. In 1987 het die huidige eienaar die eiendom gekoop en die gebou is in 2008 is die gebou opgeknap. Die huis kan nou gaste in die rustige en veilige omgewing akkommodeer.

Die gastehuis kan 12 mense akkommodeer in die volgende kamers:
Kamer 1: 'n Koningingrootte-bed, met 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word en 'n en suite-badkamer.
Kamer 2: 2 Enkelbeddens, en suite-badkamer
Kamer 3: 'n Koninggrootte-bed, met 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word.
Ons voorsien alle beddegoed en handdoeke.

'n Heining verseker veiligheid. Gewapende reaksie is aan diens.

Die gastehuis is naby aan die N3, en Johannesburg SSG is slegs 45 km daarvandaan, wat dit ideaal maak om Johannesburg toe en terug te pendel. Maar dit behou steeds die sjarme en gasvryheid van 'n klein dorpie. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n genoeg kooktoerusting. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Gaste kan van 14:00 af inklok en kamers moet teen 11:00 ontruim wees.

4 TV's met DStv is beskikbaar. Ongelukkig is rook verbode.

Restaurante in die area sluit die Spur, Wimpy, Wisenhoff en Hoffeldts in. KFC, Nando's en 'n pizza-plek is naby geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Kaartbetalings
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Afrikaans
Engels
Waterpark

Kamers

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Heila S
Saam met lewensmaat
5.0
Onverwagte oornag in Heidelberg. Pragtige plek en baie lekker gekuier. Pragtige geskiedkundige plek. Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Plek is mooi...
Sien meer
Jul 2026
Portia M
Gesin met tieners
5.0
Top of the range. I have enjoyed a quiet place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Adel R
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker gewees. Dit is 'n pragtige plekkie en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek kan dalk voorstel dat hulle 'n liter melk in die ysk...
Sien meer
Des 2025
Yolanda K
Gesin met tieners
5.0
Lekker geslaap. Ons het 'n troue bygewoon en dit was lekker om in skoon en netjiese kamers te slaap. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.
Nov 2025
Johannes J
5.0
Vriendelik, gerieflik en geskiedkundige omgewing. Goeie ligging in 'n baie mooi deel van Heidelberg. Gerieflike huislike atmosfeer.
Feb 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Heila S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Onverwagte oornag in Heidelberg. Pragtige plek en baie lekker gekuier. Pragtige geskiedkundige plek. Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Plek is mooier in persoon as op foto's. Sal beslis weer daar boek en al my vriende en familie verwys. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Top of the range. I have enjoyed a quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie lekker gewees. Dit is 'n pragtige plekkie en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek kan dalk voorstel dat hulle 'n liter melk in die yskas kan los vir koffie en tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Lekker geslaap. Ons het 'n troue bygewoon en dit was lekker om in skoon en netjiese kamers te slaap. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Vriendelik, gerieflik en geskiedkundige omgewing. Goeie ligging in 'n baie mooi deel van Heidelberg. Gerieflike huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Beautiful, spacious and tastefully furnished guest cottage, steeped in history. Beautiful, spacious and tastefully furnished guest cottage, steeped in history. (Photos don't do justice.) Peaceful, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim, stil, mooi, skoon, toegerus. Baie lekker gebly! Die plek is ruim en baie rustig met 'n tuin en 'n braai plek. Ons het alles (en meer) gehad wat nodig was. Goeie waarde vir geld en ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag
4.8
Des 2025

Netjies en ruim. Nostalgiese gebou. Netjies en ruim. Net jammer dat die gasvrou haarself nie kom voorstel het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie mooi rustige woonbuurt, goed geleë t.o.v. besighede en winkels. Pragtige ou gebou, ruim en mooi gemeubileer. Kombuis goed ingerig, gerieflike braai area buite. TV, WiFi beskikbaar. Naby aan winkelsentrums in 'n mooi ou woonbuurt, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Clean and comfortable. Exactly what we were expecting and hoping for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Ancient Days Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Hospitaal Street, Heideleberg, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNDJmNTRmLTJkYjktNDBkYS1hODBiLWZiMDUxOTU4Y2QxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 12 Hospitaal Street Heideleberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.502475900449 28.350621751065
Soek in 'n groter streek