Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Plaas Deel 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes
-
Vanaf
R7 800R6 240 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Ancient Earth Homestead @ Bluebird Estate is 'n ruim selfsorghuis in Bojanala, onder die Magaliesberg-bergreeks en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 2 gaste toilette. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 'n stapelbed wat vir 'n kind geskik is. Elke slaapkamer lei na 'n stoep aan die Oostelike en Westelike kant, sodat gaste die sonsopkoms en -ondergang kan geniet. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, 2 oonde, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 2 yskas-vrieskaste toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Verder is daar 'n sitarea, eetareas en 'n kroeg met genoeg sitplek waar gaste kan ontspan, asook 2 binnekaggels. Daar is ook ruimte vir joga, dans en konferensies. Vir gaste se vermaak is TV's, leesboeke en gratis WiFi beskikbaar.
Die huis beskik het 'n swembad, tennisbaan, versorgde tuin en 'n lapa met braaigeriewe waar gaste kan kuier. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Vivien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R560, Hartebeesfontein Plaas Deel 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R560, Hartebeesfontein Plaas Deel 86, Skeerpoort, 0232, Noordwes