Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante Gastehuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R745 R559 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale.

Verblyf is beskikbaar in 17 stylvolle en suite-slaapkamers. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en 'n lessenaar. 'n Gratis skoonmaakdiens is Maandae tot Saterdae beskikbaar. Die gastehuis bied 'n wasgoeddiens teen ekstra koste van Maandag tot Vrydag, en spog met konferensiegeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Ontbyt of 'n middagete-pakkies kan Maandag tot Vrydag teen 'n ekstra koste bestel word. Aandete is 7 dae per week beskikbaar.

Die gastehuis het 'n omsetter vir die WiFi en binnenshuise beligting in geval van kragonderbrekings, asook 'n rugsteunwaterstelsel.

Die Rio Casino is slegs 1,7 km van ons af. Ander besienswaardighede sluit die Faan Meintjies Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan en Klerksdorp Museum in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Andante Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 7

Ligging

  • Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Andante Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R745
R745 R559
per nag (plek vir 2)
Vanaf R745
R745 R559
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f329c7e817e6fb007dd8d1cc8eeed644c100faaf22ba63952c2f47c92fa222c63f5ec9e8bc63036fcf0930afff2bb5f1fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R559 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem