LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+107

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Brian P
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Wonderful stay, great hosts. The stay was really good, excellent accommodation, and most importantly, the hosts are wonderful warm people. Good location in Pretoria East.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Baie netjies, vriendelike ontvangs, maklike toegang na ure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantastic, beautiful and clean. Awesome service and very clean, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Vinnig en goed. Ek woon baie hier. Dit is perfek geleë vir vinnige toegang tot ons Pretoria kantoor. Dit is ook naby 'The Big Red Barn' vir iemand soos ek wat gereeld my berfiets saamneem op werkreise vir oefening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Daar was 'n lekker warmbed. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap. Daar was 'n lekker warmbed kombers op die bed en dit is lekker ruim en mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Lieflike, skoon, veilige verblyf. Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.6
Feb 2026

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tanya V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon netjiese eenheid met alles wat jy benodig. Ja, ons het lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig. Baie vriendelike en behulpsame gasheer; bereid om ten alle tye te help waar hy kan en was baie tegemoetkomend. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We will definitely be back at this gem. Our stay was very nice. The place is very beautiful and exceeded our expectations. The staff was also very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

733 Piering Road, Waterkloof Holdings, Pretoria, 0174, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTIyMTJhLTlkZWYtNDk2NC04OWFlLTRjN2VhOTQzNzBjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 733 Piering Road Waterkloof Holdings 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.845107773657 28.269461095333
Soek in 'n groter streek