LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Gastehuis in Potchefstroom

Anderland - De Oude Melkstal

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aardklop Kunstefees en het genoeg om besoekers die hele jaar besig te hou.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-eenhede en 'n wittebroodsuite. Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed en die ander eenhede het almal 2 enkelbeddens. Die eenhede het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Gaste kan voetslaan, fietsry, visvang of 'n piekniek op die plaas geniet.

Besoekers kan toere deur verskeie museums onderneem, historiese besienswaardighede besoek, voetslaan, gholf speel, riviervlotvaar, inkopies doen, abseil en bergklim in Potchefstroom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Robbie L
5.0
Gerieflik maar met keurige eenvoud, geen tierlantyntjies nie. Baie aangename ervaring en baie lekker oorgeslaap. Gaan vlg keer vir seker langer kuier.
Feb 2026
Valerie V
5.0
Planning my next visit. A very peaceful, beautiful and rejuvenating stay. Highly recommended for a break away from busyness!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Josef E
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker oornag saam my man. Baie lekker in die wittebrood kamer.
Mei 2025
Yolene H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is 'n fantastiese blyplek.
Mei 2025
Danie M
Gesin met tieners
4.4
Netjies, mooi en rustig. Baie netjiese kamers en 'n mooi, rustige omgewing. Ongelukkig geen seep of handseep by die wasbak nie.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Anderland - De Oude Melkstal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang