LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andes Clarens Guesthouse | LekkeSlaap
+18

Andes Clarens Guesthouse

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 23 Jul 2021 tot 4 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar met praguitsigte op die Sandsteen-berge en 'n verskeidenheid inheemse wild.

Die gastehuis bied slaapplek in 2 suites wat albei 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer het. Die leefarea bestaan uit 'n eetarea, sitarea met 'n gaskaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n kombuisie wat met die basies verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die kamers lei na 'n veranda.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ontbyt word op versoek bedien.

Andes Clarens Guesthouse is net 'n kort entjie se ry vanaf Clarens se middedorp wat unieke geleenthede bied om die nabye Maluti-berge en Golden Gate Nasionale Park te verken. Vir diegene wat 'n rustiger ervaring soek, kan Afriski in Lesotho besoek wat minder as 130 km vanaf die plaas is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Andes Clarens Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Andes Clarens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 200
Vanaf R1 870
per nag (plek vir 2)
was R2 200
Vanaf R1 870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMjVmZGM3LTQ1NzMtNGQxOC1iYTA4LTI4MWY1ZjAyMWZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200, nou Vanaf R1 870  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R712 Welgelegen 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.469877978546 28.404020007271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!