Andria's Guest Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie woonstel is ten volle ingerig en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, insluitend swemhanddoeke. Wasgoed word gedoen op aanvraag en daar is wasgoedlyne beskikbaar op 'n veilige plek. Daar is ook privaat en veilige toegang na die patio. Die swembad is sekere ure beskikbaar. Tuisgemaakte kos is op aanvraag beskikbaar. Daar is 'n DVD-speler en alle DStv-kanale en WiFi is gratis.

Hierdie lieflike woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en alle geriewe wat benodig word vir 'n lang verblyf. Die omgewing is 'n rustige stil buurt en ongeveer 3 km van die middedorp af.

Die lughawe is 25 minute se ry en die naaste strand is 20 minute ver. Gholfbane en De Zalze is 5 km, Devonvale is 12 km, Strand is 18 km en Stellenbosch is 4 km ver Ons bied vriendelike en gehalte diens aan ons gaste. Gratis internet is beskikbaar.

Ons ontvang graag gaste van reg oor die wêreld en verseker dat jy jou verblyf by Andria's Guest Flat in Stellenbosch terdeë sal geniet!

Slaapplek

'n Bespreking by Andria's Guest Flat sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andria's Guest Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]