LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Hotel in Hatfield

ANEW Hotel Hatfield



  • 182 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1054 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ANEW Hotel Hatfield is 'n 4-ster hotel in die lewendige voorstad Hatfield, Pretoria. Ideaal geleë naby hoofweë en binne loopafstand van die Universiteit van Pretoria, bied die hotel gemaklike akkommodasie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die hotel is gerieflik geleë naby die Hatfield Gautrein-stasie en bied 'n gratis pendeldiens na en van die stasie. Gaste kan ook maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, vermaaklikheidslokale, internasionale ambassades en gewilde besienswaardighede soos die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin, Menlyn Park Winkelsentrum en die Voortrekkermonument geniet.

Akkommodasie word aangevul deur 'n reeks geriewe op die perseel, insluitend 'n restaurant, kroeg, konferensiefasiliteite en veilige parkering. Die hotel beskik oor 8 geleentheids- en konferensielokale wat tot 300 afgevaardigdes kan akkommodeer, wat dit 'n ideale keuse maak vir korporatiewe funksies en spesiale geleenthede.

Of u nou vir sake of ontspanning reis, ANEW Hotel Hatfield bied 'n gerieflike en gemaklike basis vanwaar u Pretoria en die omliggende gebiede kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Pendeldiens
Swem

Kamers

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 359
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
17 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n moderne ontwerp en vensters met dubbelglas. Die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, TV, lugversorging en 'n elektroniese kluis, haardroër, telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Koningin
Vanaf
Vanaf R1 659
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
37 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir diegene wat op soek is na rustigheid. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en Premium-TV-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive-kamer
Vanaf
Vanaf R1 809
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging, 'n haardroër, elektroniese kluis, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Apartment
Vanaf
Vanaf R1 959
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
25 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstelle het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n aparte leefarea. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n mikrogolf toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 309
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerwoonstelle is vir selfsorg toegerus en bied 'n aparte leefarea en 2 slaapkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof. Die woonstel het lugversorging, 'n TV en 'n elektroniese kluis, haardroër, telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Nadine S
5.0
Excellent. The stay was excellent, felt safe as I am a smoker and the designated area is outside; I never felt scared. Facilities were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Very lovely, enjoyed every minute of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dino G
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. The stay was amazing. Good location to where I needed to travel and excellent staff. Just the toilet and shower we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Teboho R
5.0
Superb, can always book again. The room was clean and spacious, at a very excellent location close to shops and restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ntakadzeni David M
Besigheidsreis
5.0
Hospitality at its best. Lovely experience, had a great time. Thanks to Mr. Brandon, a manager I really appreciate his hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Nadine S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Excellent. The stay was excellent, felt safe as I am a smoker and the designated area is outside; I never felt scared. Facilities were excellent, the hotel has a beautiful layout. The price is the best part. Real value for money for people on a budget, and they more than delivered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Very lovely, enjoyed every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dino G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Home away from home. The stay was amazing. Good location to where I needed to travel and excellent staff. Just the toilet and shower were too close to one another.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teboho R
1 nag
5.0
Mei 2025

Superb, can always book again. The room was clean and spacious, at a very excellent location close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntakadzeni David M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Hospitality at its best. Lovely experience, had a great time. Thanks to Mr. Brandon, a manager I really appreciate his hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Israel Karabo M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Fabulous. It was fantastic and I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Sal weer daar bly net vir die loopafstand vanaf Lotus. Die kamer is mooi, netjies, modern en ruim genoeg. Hotel is gerieflik naby geleë aan verskeie takeaway plekke en loopafstand vanaf Lotus Versveld (die rede hoekom ons daar gebly het). Die straat was die Vrydagaand net te raserig deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marissa J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Awesome. We went there to watch the rugby at Loftus. Great vibe drinks just a bit expensive at the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink ANEW Hotel Hatfield het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Standaardkamer
Slegs verblyf
Deluxe Koningin
Slegs verblyf
Executive-kamer
Slegs verblyf
Standard Apartment
Slegs verblyf
Tweeslaapkamerwoonstel
Slegs verblyf

Geen rook binne nie. Geen harde geraas/musiek nie. Geen partytjies nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 359
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 359
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 359
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1054 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng

Sien kaart
  • 182 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5808d58028556a24c4e038e3cea3e90d0c7385a23d8b972bcfe78b912f7d5d608aaa24ea7d6393142dc37130cc34ae74fba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 359 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1054 Burnett Street Hatfield 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750484 28.233015
Soek in 'n groter streek