Hilton Akkommodasie by Anew Hotel Hilton | LekkeSlaap
+36
+36

Anew Hotel Hilton

Hotel
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiltonlaan , , 3200, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anew Hotel Hilton bied 'n ouwêreldse sjarme met moderne geriewe in die Midlands Meander en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Pietermaritzburg besoek.

Die hotel, met indrukwekkende Tudor-lyne, bied gaste 'n keuse tussen kamers met lugversorging wat slaapplek vir 4 gaste het en het koninggrootte- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Sommige van die kamers het 'n privaat sitarea, en al die kamers het satelliet-TV's en WiFi.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of 'n maaltyd in die restaurant geniet. Die hotel bied ook 'n lokaal vir troues, bankette en sakekonferensies.

Pietermaritzburg bied verskillende kunsgalerye en restaurante, en gaste kan 'n wye verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing besoek, soos Butterflies for Africa, die African Bird of Prey Sanctuary, die Pietermaritzburg Nasionale Botaniese Tuin en die herdenkingstuin.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hiltonlaan , , 3200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiltonlaan , , 3200, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b9faac8505428133133f6e0170321c47dc629199552835c4eb532326dd5fba4098d51920b48502953f03abb2c293df621b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) Hilton Avenue Hilton 3200 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.544973 30.300285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za