Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angasii Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, De Deur-plaas, 419, Erf 1, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Angasii Game Lodge bied luukse verblyf en privaatheid in die natuur. Dit is op 'n 1500 hektaar bosveld naby Northam en Thabazimbi geleë. Hierdie deel van Suid-Afrika is vir wildboerdery en 'n lieflike warm klimaat met 'n somerreënseisoen bekend.

Daar is verskeie opsies om van te kies en elke eenheid is uniek ontwerp om gerief aan elkeen te bied. Sommige chalets is uniek toegerus om aan alle behoeftes te voorsien en gaste kan tussen eksklusiewe selfsorg, B&B of 'n opsie waar alles ingesluit is, kies.

Gemeenskaplike areas sluit die Lapa en swembadareas in. Daar is ook 'n speelarea vir kinders.

Hiér kan gaste 'n rustige en luukse omgewing in die hartjie van die Afrika Bosveld geniet. Angasii Game Lodge is 'n rustige wegbreekplek wat met die vrede van natuur, luuksheid en gasvryheid spog.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • R510, De Deur-plaas, 419, Erf 1, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, De Deur-plaas, 419, Erf 1, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b1a8dd3262d44e646e8b734e023dfc886472b899ce30fee601f4e8d82e67d39795cdcb86c05b93db1a132194d0b26c55afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense R510 De Deur Farm, 419, Portion 1 0360 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.900392244241 27.338147163391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem