LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Noree Valley

Angel 8 Apartment 1

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Angel 8 Apartment 1 is 'n lieflike eenheid in Roberston. Die bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuisie en slaapkamerarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area buite die woonstel wat gaste kan gebruik.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Miekie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik veilig en rustig. Beslis een van die lekkerste plekkies wat ons gebly het op die toer. Netjies, veilig en alles wat mens nodig het, is daar. S...
Sien meer
Aug 2026
Bianca Taylor J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Stil en veilige gebied. Baie netjies, oulik. Geskik vir 'n paartjie wat bietjie alleen tyd nodig het.
Aug 2026
Peter H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need. We had a great stay; the place had everything we needed. It's perfect for staying a few days. The location is grea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Rene S
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gebly en uitgerus vir die laaste skof Kaap toe. Dit was ons 2de keer by Angels 8 en ons sal beslis weer kom. Skoon, netjies en geriefli...
Sien meer
Mrt 2026
Wesley A
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable, comfortable stay. Beautiful surroundings. Easily accessible, clean and very comfortable. Very close to shopping centre ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Riva Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel 8 Apartment 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15874744111e8c6cf6ab9065be8e167f59ac1035ae4fcbb35af5fe5e797f4fa51e6a07edc5bfa0629dc8c1783b77665100a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 2 Rijger Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.807743552118 19.896223247494