3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Angel 8 Apartment 2 is 'n oulike eenheid in Robertson wat knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tuin bied. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n tweede slaapkamer op die solder. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. DStv beskikbaar
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Riva Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel 8 Apartment 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang