Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angelfish Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Angelfish Holiday Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vanessa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker naby aan alles. Sal weer die webtuiste gebruik.

Baie lekker gewees, netjies en veilig en lekker naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Baie lekker plek en groot met lieflike opsigters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison F

Awesome stay, would definitely book at Angelfish Holiday Home again.

We were a large family group and the house catered to all our needs and had everything we required. We also had quick and easy access to the different beaches and shops in the area. The hosts were very friendly and very helpful towards us. However, we had lots of rain over the festive period, and would have loved to be able to sit on the deck upstairs without worrying about getting wet. Would suggest a partial shade cover over the balcony so that it can be utilised in all weather conditions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angelfish Holiday Home se terugvoer

Glad you enjoyed your holiday. As for the cover to the deck, it is in our 'to do' plans for 2024.

Angelfish Holiday Home
Jaco B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Heerlik vakansie gehou.

Baie goeie kommunikasie voor die tyd met die eienaar. Vriendelik ontvang met die ewig behulpsame Oom Frans en sy vrou. Ons het in die Whale Watcher gedeelte tuis gegaan en die naam is voorwaar gestand gedoen. Walvisse was aan die trek van die Mosambiekse kus en mens kon in die oggende van die balkon met 'n koppie koffie tot laatmiddag by die braaivleis vuur die walvisse se mannewalus aanskou. Twee badkamers met elk 'n bad en stort is voorwaar gerieflik. Ons het dit as basis gebruik om elke dag die Suidkus te verken, maar het baie keer sommer net afgestap na die rotse wat omtrent 'n minuut geneem het. Dit het volkome aan ons behoeftes voldoen en ons sal vir seker in die toekoms weer na Angelfish wil gaan. As albei eenhede saam gehuur word, kan twee of meer gesinne saam op 'n erf bly teen 'n baie bekostigbare prys. Ek kan Angelfish met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serita R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serita R
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier.

Die rotse met laagwater was 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Gesin met tieners

Home away from home.

We had the most welcome stay in the Whale Watcher section of the home. Very clean and all the necessary amenities were there. Close to Margate/Ramsgate/Shelley Beach/St Micheal's, etc and not once did we feel unsafe in the area. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeurika L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zeurika L
Saam met vriende

Een groot gesukkel.

Die woonstel het nie 'n oond nie en dit word nêrens genoem op die advertensie nie. Die eerste aand (Woensdag) was daar geen warm water nie en nadat Bongi gekontak is, vroeg die middag, het sy eers die aand kom kyk en toe gesê sy kan niks doen nie ons moet wag tot die volgende dag. Ons het eers Saterdagaand warm water gehad. Daar is 'n oond vir ons gebring wat heeltyd die krag getrip het en die alarm het ook heeltyd afgegaan. Geen hulp is gebied met enige van die probleme nie. Wasgoed mag nie self gewas word nie, dit moet vir Bongi gegee word, want die eienaars wil nie hê gaste moet met die wasmasjien ens. werk nie. Elke keer as Bongi gekontak word, word daar gesê hoe besig sy is en sy kan ons nie nou help nie. Sy sal ook, as sy by die woonstel opdaag, deurloop en aan mens voorskryf hoe jy goed moet doen. Ek sal beslis nie weer my voete by Angelfish sit of dit aanbeveel aan enigiemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Gesin met tieners

Ons kuier was uit die boonste rakke. Sal Desember/Januarie weer wil teruggaan.

Uvongo is ons tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angelfish Holiday Home se terugvoer

Bly julle het dit geniet,julle is altyd welkom

Angelfish Holiday Home
Hannetjie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K
Gesin met klein kinders

Wow! Heerlik gebly en is weer reg vir ons volgende skof. Dankie!

In een woord: Die plekkie het daai wow-gevoel gegee met ons aankoms. Super netjies en skoon. Bongi was gaaf en vriendelik en het als mooi verduidelik wat die alarm betref en was elke keer beskikbaar wanneer ek haar nodig gekry het. Dankie Bongi. Beslis 'n aanbeveling vir enige iemand wat rustigheid soek. Dankie Billy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angelfish Holiday Home se terugvoer

Dankie Hanetjie, bly julle het dit geniet.

Angelfish Holiday Home
Cherize G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize G
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en die tyd vreeslik baie geniet.

Die huis is baie skoon en netjies en is toegerus met alles wat jy benodig. Dit is ook baie sentraal geleë. Ons wil ook graag baie dankie sê vir Bongi, sy is baie vriendelik en help graag waar sy kan. Ons het baie lekker daar gebly en sal vir seker weer gaan. Daar kan wel so bietjie aandag gegee word aan die huis, maar niks te ernstig of onoorkombaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oga K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oga K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ingerig.

Alles in die plek was netjies en skoon en het al die nodige geriewe gehad om tuis te kon voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Candice V
Gesin met klein kinders

Overall we had a good holiday.

The people we dealt with were accommodating. The home was nice and clean. The safety was a bit of an issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandt V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandt V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Huis was baie skoon en netjies en ons het baie lekker gebly. Braai-area kort net 'n dak vir wanneer dit reën. Teëls na die voordeur is ook baie glad wanneer dit reën en ons het 'n paar keer geval. Verder was als perfek! Bongi (skoonmaker) was baie hulpvaardig en het gehelp waar nodig. Sy is 'n regte superster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie saam met die kinders.

Baie dankie aan Billy en aan Bongi vir die lekker blyplek. Bongi is baie professionele gasvrou. Braaiplek kyk oor die see uit, was bie lekker om te braai. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker daar gebly.

Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie.

'n Wasmasjien en skottelgoedwasser kan handig te pas kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met tieners

Dit was baie goed en sonder sorge.

Die balkon is 'n wenner met 'n ingeboude braai. Hier het ons lekker gekuier en walvisse gesien asook soms die sardienloop en die baie seevoëls en ander visse wat dit lok. Jy moet egter 'n goeie verkyker gebruik om al die detail te kan waarneem. Ons het die veiligheid baie waardeer, die alarm het ons gedagtes rustig gehou. Miskien is die enigste negatiewe opmerking, die feit dat die stort se krane en die watervloei nie behoorlik werk nie. Andersins het ons dit regtig geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met vriende

Baie netjies en stil omgewing. Plekkie is baie mooi opgepas en alles is daar wat jy nodig het.

Baie netjies en stil omgewing om te bly. Agent was baie vriendelik en altyd beskikbaar. Sal beslis aanbeveel en weer boek vir vakansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda G
Gesin met tieners

Heerlike see-uitsig en 'n baie skoon, netjiese plek.

Het heerlik gebly, skoon en netjies en modern. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Net die beste.

Ons het so lekker vakansie gehou en sal definitief weer daar wil bly. Die plekkie was baie skoon en netjies. Baie dankie aan Bongi, want sy is regtig baie vriendelik en help graag waar sy kan. Die plekkie is loopafstand van 'n rustige stil strandjie waar ons kinders baie lekker gespeel het. Daar is nie 'n afdak of moter op die hek nie, maar as mens op vakansie is, is dit die laaste ding wat jou nou gaan pla. Mens kan mens net self geniet en daar is 'n lekker grasperk waarop die kinders kan hardloop en speel as julle nie by die strand is nie. Die huis is in twee gedeel, maar kom dit nie eers agter nie, want daar is meer as genoeg spasie. Ons 3 kinderjies noem dit hul huisie by die see! Ek beveel regtig Angelfish holiday Home aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella V
Gesin met klein kinders

Dis heerlik sentraal geleë en ook baie gerieflik.

Ek sal enige tyd Angelfish aanbeveel. Ek en my gesin het 'n heerlike 6 dae daar spandeer. Dis sentraal geleë naby die see en winkelsentrums. Die woonstel het als in wat jou verblyf netso gerieflik maak as jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angelfish Holiday Home se terugvoer

Dankie Bella ek is bly julle het dit geniet.

Angelfish Holiday Home
Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, maar ver van alles en as dit reën is die vloere seepglad.

Agterste veiligheidshek is vrot geroes en bied geen beskerming. Teëls op stoepe baie glad, dit gaan die eienaar duur te staan kom as iemand moet gly en val. Die braai-area kort 'n afdak, as dit reën moet jy op en af op die glade vloer en jy reën nat terwyl jy braai en a.g.v. dat daar nie 'n afdak is nie reën dit by die voordeur in. Die deur wat bure van mekaar skei is te dun. Ons kon duidelik hoor wat ons bure doen en sê en die 1 kamer se dak fan raas verskriklik. Goeie idee sal wees om 'n swembad in te sit en afdakke op te sit by die braai en voordeur en 'n afdak vir die 1 woonstel. My kar moes heeltyd in die son staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Die eenheid is baie goed geleë en baie netjies. Sal definitief weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari F

Heerlik tuis en alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heel lekker gebly en sal beslis weer daar aandoen indien ons verblyf benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en ruim, uitstekend vir 'n groot familie.

Ek het ons verblyf baie geniet, dit was netjies en skoon met al die nodige geriewe. Ons het as familie gegaan (7 volwassenes en 7 kinders, waaronder 'n tweeling-babas), en die twee huise wat ook as 'n eenheid gebruik kan word was ideaal, almal kon saamkuier, maar jy het tog privaatheid ook gehad. Dit is gerieflik geleë en naby al die gewilde strande. Ons het net een probleem ondervind, en dit was miere in die een toilet en badkamer, maar dis nie onoorkombaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton O
Gesin met tieners

Netjies en skoon maar nie vir braaiers nie.

Vind die plek baie skoon en netjies. Het baie gereën en daar is geen plek om buite te kuier in so geval nie, geen dak of iets nie so jy kan nie braai of iets nie, moet heeltyd binne wees en ook geen braaibak of so iets nie. DSTV is ook beperk en nie vol paket nie, so geen sport nie. Nie genoeg parkering behalwe op gras nie, ons was 2 voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Gesin met klein kinders

Awesome.

We really had the best holiday ever, at the best holiday home possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle R
Gesin met tieners

Baie lekker!

Brindle Bass het baie spasie en is die ideale plek vir 'n groot groep. Die plek was ook baie netjies en baie goed ingerig vir alles wat jy sal kan nodig hê. Die alarm het ook 'n gevoel van veiligheid gegee. Ons sal definitief weer wil gebruik maak van die plek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Dit was baie heerlik en is naby see.

Dit was 'n baie lekker week van vakansie. Ons het dit regtig geniet en sal baie mense aanbeveel om Angelfish te gebruik vir vakansie. Weereens baie dankie aan lekke slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K
Gesin met klein kinders

'n Week was te kort.

Alreeds in die beplanningsfase om vroeg volgende jaar weer te gaan. Dit is beslis 'n plek om te gaan ontspan. Die omgewing is baie stil en sekuriteit is van goeie gehalte. Dit voel amper of jy tuis is, die atmosfeer is net baie rustiger

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konradrylaan 6, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNzYzZWQ4LTY4ZjgtNGJiNi04NWEwLTE2ODhhYzQ2NWQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 6 Konrad Drive Uvongo 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843370746456 30.390192080695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem