Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Angelsrest Cabin
Vanaf R500
R500 R450
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Angelsrest Cabin is 'n ateljee-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort wat ideaal is vir 'n paartjie op soek na 'n wegbreek uit die stad. Die eenheid het alle nodige toerusting, braaigeriewe, 'n patio en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boutique Kamer
Vanaf R600
R600 R540
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die TV het Netflix en Showmax. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met 'n braai- en see-uitsig, asook veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Angels Rest Woonstel
Vanaf R700
R700 R630
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste op 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank (vir 2 volwassenes en 2 kinders), 'n bababedjie en 'n enkelbed vir 'n kind. Daar is ook 'n kombuis, 'n badkamer met 'n stort, toilet, en wasbak, braaigeriewe op die stoep met 'n see-uitsig, veilige en oop parkeerplek op die perseel, asook volledige DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderbedjie
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ef0c0d79223fee7ec3e9fb30317cd8dcf4b2d53670152232ab786686472d3ae1d9d753e70ccea4c6358521c1a84bd9bc37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem