Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angie's Nest is in Oos-Londen, net 3 km vanaf Bonza-strand, en bied gerieflike verblyf met gratis WiFi en privaat parkeerplek.

Daar is 3 eenhede en elke eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n platskerm-TV met stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die welige tuin of in die gedeelde swembad ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Angie's Nest
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angie's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74435778564729a4ed641b0b7541150218af5ca3a4b805594370325732b2cc60797379964580b6c3defdaae170e6394e7d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Pentlands Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9650794 27.9389522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem