LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Angler's Paradise | LekkeSlaap
+40

Angler's Paradise

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier-plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Angler's Paradise bied 'n asemrowende uitsig van die kuslyn en skuil op 'n indrukwekkende, privaat kusplaas in die Tsitsikamma-area. Die plaas is 'n rotsvisvanger se droom en die varswaterdamme is vol baars vir baarshengelaars. Daar is 'n veilige getypoel by die strand wat sal sorg dat gesinne ook 'n ontspannende tydjie kan geniet.

Daar is 3 huise op die perseel wat almal 'n uitsig oor die see het en deur boomryke valleie, fynbos, weiveld en berge omring word. Hierdie huise is goed ingerig met geriewe soos DStv, gratis WiFi en moderne afwerkings.

Gaste kan op die dek ontspan en tydens die walvisseisoen dié seereuse dophou. Dolfyne kan regdeur die jaar gesien word en in die somer kan gaste die sonsopkoms en -ondergang oor die see gadeslaan.

Angler's Paradise is net 30 km van die Bloukrang-brugspringplek en 50 km van Stormsrivier af. Die Fynbos-gholfklub is 7 km ver en bergfietsryers kan die veilige grondpaaie in die omtrek verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Angler's Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R102, Kliprivier-plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angler's Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier-plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMGZlZjY4LTRiOGYtNGIxZS1iOWJmLTEyYzNkZDQ2YTI5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.08047838298 24.25793653929
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!