4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Long Street, Joe Maura Apartments, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Angora is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die geskiedkundige Langstraat in Riversdal. Die woonstel is naby besienswaardighede, skole en geriewe in die omgewing geleë.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die leefarea. Buite is daar 'n privaat braai-area. Gratis vesel-internet is beskikbaar. Die omsetter verseker dat gaste elektroniese toestelle tydens kragonderbrekings kan gebruik.
Die Korentepoortdam is sowat 15 km ver en daar kan gaste water-aktiwiteite geniet en skilderagtige uitsigte bewonder. Die rustige kusdorpie Stilbaai is net 40 km vanaf Riversdal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Long Street, Joe Maura Apartments, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Angora het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Long Street, Joe Maura Apartments, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang