Anju 2
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R660 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anju 2 is 'n moderne ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die gewilde vakansiedorp Margate aan die Suidkus. Die gebou is naby die rivier en ongeveer 500 m vanaf die hoofstrand.
Hierdie oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en is geskik vir tot 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die aangrensende leefarea het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die woonstel het 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n tafel met bankies, en daar is braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoonweg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal