Anna's Place No. 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 14, Delmar Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anna's Place No. 2 is 'n knus studio-woonstel op die eerste verdieping in Jeffreysbaai wat selfsorgverblyf bied en dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Hierdie oopplanwoonstel het 3 enkelbeddens in die leefarea wat lei na 'n knus kombuisie en eetarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die knus kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, braai-pan, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien toegerus.
Daar is gratis WiFi en 'n braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mimosa-straat 14, Delmar Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Anna's Place No. 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 14, Delmar Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap