LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Colesberg

Annelines Guest House

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Raak ontslae van die langpadlas, beleef die vrede, vars lug en helder hemelruim van die Karoo. en sluit by ons aan vir 'n rustige oornagervaring.

Al ons kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, lugversorging en DStv. Ons is ook stapafstand van die meeste restaurante af geleë.

Ons beddens is oorgetrek met elektriese komberse. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en beskuit beskikbaar. Yskassies en vrieskaste is ook beskikbaar indien nodig. Ontspan gerus langs ons verfrissende swembad en braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek.

Onvergeetlike akkommodasie!


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 315 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riette B
Saam met lewensmaat
5.0
Dalk 'n bietjie melk in die yskas en nie net Cremora nie. Baie skoon en veilige slaapplek.
Okt 2026
Jasper M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker en veilig.
Sep 2026
Estelle G
Besigheidsreis
5.0
Voel welkom. Naby alles. Perfek vir oorslaap. Ja, baie vriendelike gasheer. Die kamer is netjies.
Sep 2026
Colin W
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable warm room. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Amanda P
5.0
Gerieflik en rustig. Baie lekker gebly en baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit enige tyd aanbeveel.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 315

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Annelines Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 315 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799
Soek in 'n groter streek