Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annex

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Annex
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Llewellyn B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik.

Gasvry plaas huisie. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgebly, stilte en sterre iets besonders.

Vriendelike kommunikasie en ontvangs deur Marietjie en Riaan. Dankie vir die lekker groot braaivleisvuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annex se terugvoer

Marina, ons wil net dankie sê dat julle ons gekies het, en baie keer raak gaste sommer maar net vriende!
Kom kuier gerus weer! Dankie vir ons resensie, belangrikste is dat julle dit geniet het.

Annex
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Enkelreisiger

Karoo lekkerte en stilte.

Heerlike nag gehad, dankie Riaan en Marietjie dat julle my laat tuis voel het, geld kan nie die stilte op julle plaas koop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annex se terugvoer

Beste Marius,
So baie dankie, vir jou besoek, asook ons resensie, ons wil graag n oase wees waar daar Vrede in oorvloed is. Ons is rentmeesters van God en ons is so bly jy was hier. Baie baie sterkte vir jou pad vorentoe!! Mag God jou versterk en jou seen.
Beste wense,
Riaan & Marietjie

Annex
Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie n lekker ervaring nie.

As jy na 980 km by jou 1ste slaapplek van jou vakansie so 'n swak blyplek sien, wil jy sommer omdraai en huis toe gaan. Dit was uiters swak en ek sal dit nooit aanbeveel nie. Vuil aan die buitekant en binne. Toilet is vuil en werk nie. Daar is nie eens messe in die kas en ook nie mikrogolfoond soos geadverteer nie. Jy kan nêrens loop nie net dorings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Enkelreisiger

Beste kuier ooit!

My mense, praat my taal. Regte boere mense, waar kry jy beter?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Very pleasant hosts.

Facilities are great and the hosts are very accommodating and helpful. The cleanliness of the toilet needs some serious attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Annex Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c59fc1318162b7b93374958f35a82e2f95275db8bb2ef5a44c7ebc2242bc302f016885769fe897f2615a015216ee0f4bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R387 Annex Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.850446082671 24.278312381451