LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annie's HideAway | LekkeSlaap
+19

Annie's HideAway

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Annie's HideAway bied gerieflike gastekamer-verblyf in ’n privaat woning met ’n aparte ingang. Dit is in ’n doodloopstraat in Tulbagh aan die buitewyke van die dorp. Dit bied uitsigte op die berge en bied stilte en rustigheid. Die middedorp is minder as 5 minute weg en die wynlandgoedere en olyfproe-geleenthede is in die omtrek.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede en elk het ’n privaat ingang met ’n sekuriteitshek en bied verblyf aan 2 volwassenes. Elke kamer het ’n dubbelbed, ’n waaier en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n yskassie, ketel en broodrooster, asook WiFi.

Die kamer is honde-vriendelik. Kinders is welkom en kan op ’n gerieflike matras op die vloer slaap.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek onder 'n skadunet.

Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra fooi beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Annie's HideAway
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annie's HideAway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6676e5eeea649da32031a7ac6fd1941820c91e8d8fca349c4ab01dbba2a3c531305f53f712b22c1249bdb474c559efb4c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 3 Kamassie Close Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.294206081608 19.14036112835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!