2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Kamassie Close, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Annie's HideAway bied 'n gemaklike gastekamer in 'n privaat woning met 'n aparte ingang en veilige parkeerarea, geleë in 'n doodloopstraat in Tulbagh aan die buitewyke van die dorp met 'n paar uitsigte oor die berge, baie rus, vrede en vars lug.
Die kamer bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes en is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Die verblyf is hondevriendelik.
Daar is 'n klein patio-area met braaigeriewe en 'n buitewasbak vir breekware en eetgerei.
Onderdakparkering word in 'n veilige area voorsien.
Die middestad is minder as 5 minute weg met winkels, 'n motorhuis, wynlandgoedere en olyfolieproe. Daar is baie opwindende plekke om te besoek, soos die bekende Kerkstraat wat pragtig gerestoureer is na die aardbewing van 1969. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante in en om die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Kamassie Close, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Annie's HideAway het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kamassie Close, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang