Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Overnight

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anmar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Annies Overnight
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ansie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese vriendelike ontvangs van die oornagverblyf.

Fantastiese oornag blyplek. Het so lekker gebly in Annie se Overnight plekkie. Alles beskikbaar soos geadverteer en nog meer, soos die lekkerste koffie. Selfs gereed vir beurtkrag. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annies Overnight se terugvoer

Ansie, baie dankie vir jou wonderlike kommentaar. Ons probeer sorg dat ons plekkie vir ons gaste dieselfde is as wat ons self sal verwag van 'n oornagplek. Julle is altyd welkom.

Annies Overnight
Jan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gewees. Sal weer van hulle dienste gebruik maak. Kan net miskien 'n klein yskas in sit as mens langer wil bly, dan is daar niks om jou goed koud te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Annies Overnight se terugvoer

Jou opmerking is ter harte geneem en daar is nou wel 'n yskas ingesit. Baie dankie vir die goeie kommentaar. Sal julle graag weer wil ontvang vir 'n volgende oornag.

Annies Overnight
Nico V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plekkie, net wat mens nodig het.

Vriendelike mense, net wat mens nodig het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thibault-straat 25, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e741af717bfb5d750fbce56ddada97b325c51c7738ba79b648cf1d9b80c27da6351dafb242deca652b5bc9d149d720e58fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Thibault Street Vanderbijlpark S. E. 1 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7129697 27.8422699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem