4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 5th Close, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anni's Beach Cottage is in Jacobsbaai geleë en bied 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal is vir diegene wat 'n uit die stad wil wegbreek.
Die ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat ekstra slaapplek aan 2 gaste bied. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV langs die kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan op die onderdakstoep met meubels eet of om die boma ontspan. Verder is veilige parkeerplek beskikbaar en Jacobsbaai-strand is net 1,6 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
ANNALEEN Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 6 5th Close, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Anni's Beach Cottage het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 5th Close, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang