Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ann's Lodge & Camping

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 190, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R340 R306 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ann's Lodge & Camping is aan die buitewyke van Kamanjab geleë. Akkommodasie word in 4 chalets en 5 kampeerplekke gebied.

Elke chalet het sy eie leefarea, kombuisie en braai-area. Die kombuisies het tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste, breekware en eetgerei. Al die chalets het lugversorging.

Daar is 4 kampeerplekke met plek vir 6 mense en 'n groot kampeerplek wat ideaal is vir 'n groep van 20 mense. Al die kampplekke het hul eie onderdakareas, wasgeriewe en braaigeriewe. Elektrisitiet is beskikbaar by elke kampeerplek, behalwe by die groot kampeerplek wat 'n groot groep kan akkommodeer.

Daar is 'n restaurant beskikbaar wat ontbyt middagetes en aandetes aanbied. Daar is ook 'n kroeg en 'n swembad beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ann's Lodge & Camping
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 190, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Gaste dink Ann's Lodge & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kamanjab Kunene Namibië
Vanaf R340
R340 R306
per nag, vir 2 mense
Vanaf R340
R340 R306
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 190, Kamanjab, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAver5t36zLPM3TGYS65bQhZp895Ju5wVW1PRgatr4oBzpx54m6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R340 nouVanaf R306 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 190 Kamanjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.622235956 14.836794841677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem