Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers
Opsomming van Resensie
Thoko M - Mei 2022
Gemiddeld
The water situation was bad.
Tsakani C - Apr 2022
Gemiddeld
Wonderful stay.
Isabelle R - Mrt 2022
Gemiddeld
Really felt at home.
Dave M - Feb 2022
Gemiddeld
Staff were very friendly and helpful.
Salomie D - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlik.
Lulu M - Jan 2022
Gemiddeld
It was memorable.
Nelie S - Jan 2022
Gemiddeld
Glad nie tevrede gewees met skuif van eenhede nie.
Annemarie V - Des 2021
Gemiddeld
Matriekvakansie duisend.
Yamkela M - Okt 2021
Gemiddeld
Lovely place, well-kept and maintained. I love the quietness and Heidi’s Café.
André T - Okt 2021
Gemiddeld
Fulfilled expectations.
Lees meerKobus F - Sep 2021
Gemiddeld
Was aangenaam en op my gemak.
Tanya R - Sep 2021
Gemiddeld
Dis 'n huis weg van die huis, vriendelik, hulpvaardig.
Edward P - Jun 2021
Gemiddeld
The room was not up to standard at all.
Nico O - Mei 2021
Gemiddeld
Bair lekker naweek.
Jacques B - Mei 2021
Gemiddeld
Baie lekker vir backpack en wegbreek.
Stephenie V - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was regtig nou nie lekker nie. Dit is nie soos dit op die webtuiste wys nie.
Lettie R - Mei 2021
Gemiddeld
Great stay bru.
Sithembile B - Apr 2021
Gemiddeld
It needs renovations.
Lungile P - Apr 2021
Gemiddeld
Very good everything and the rooms were clean.
Nthabiseng M - Apr 2021
Gemiddeld
The beds were very uncomfortable. The bed's condition is shocking!
Lees meerIgnatius V - Mrt 2021
Gemiddeld
Worth the stay.
Cliff C - Jan 2021
Gemiddeld
Glad nie happy nie.
General S - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en hulpsaam.
Armand B - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties lekker gewees.
Jabulile N - Des 2020
Gemiddeld
Good.
Wessel S - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker gekuier.
Altea P - Mrt 2020
Gemiddeld
First time backpacking with friends.
Nomusa M - Mrt 2020
Gemiddeld
Peaceful and enjoyable.
Marina V - Mrt 2020
Gemiddeld
Lekker. Naby strand.
Dana B - Feb 2020
Gemiddeld
Houtkamers, Wendys, in somer 'n groot nee.
Gravell F - Des 2019
Gemiddeld
Die kamers het geen pakplek gehad nie en was baie benoud.
Tshepo M - Des 2019
Gemiddeld
At least have staff that clean the communal showers and toilets.
Elsabe A - Nov 2019
Gemiddeld
Gerieflik, netjies and skoon.
Lees meerAnsteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Elsabe,
Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Jammer oor die handdoeke, ons gee gewoonlik handdoeke vir die woonstelle, en ek sal navraag doen by my personeel hoekom julle nie handdoeke gekry het nie. Ons sien uit om julle by ons te verwelkom in die toekoms!
Groete
Ansteys-span
Dennis N - Nov 2019
Gemiddeld
Great experience and reliable staff anytime of the day. Thank you.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Dennis,
Thank you for your review, we are happy to see that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the future!
Warmest regards,
Ansteys-team
Ada B - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjies, skoon, gasvryheid en lieflik stil.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Ada,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Die Ansteys-span
Rika M - Okt 2019
Gemiddeld
Perfect!
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hello Rika, thank you for your review.
We are very happy to see that you and your group enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the future.
Warmest regards
Tash and the Ansteys team
Sakhile M - Okt 2019
Gemiddeld
A real getaway and the surroundings are very tranquil.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hello Sakhile, thank you for your review. We are happy to see that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the future.
Warmest regards,
Tash and the Ansteys team.
Juanita V - Okt 2019
Gemiddeld
We enjoyed it so much. We can't wait for next year.
Lees meerAnsteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hello Juanita, thank you for your review. With regards to the shower curtain, we have taken note and have advised our staff to get this sorted, thank you for pointing it out to us. We are happy to see that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the future.
Warmest regards,
Tash and the Ansteys team.
Mosa N - Sep 2019
Gemiddeld
Super awesome accommodation.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Mosa, thank you for your review. We are happy to see that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back in the future.
Warmest regards,
Tash and the Ansteys team.
Wynand M - Sep 2019
Gemiddeld
Onvergeetlik, was kort, maar sal beslis weer terugkeer en langer bly.
Lees meerAnsteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Wynand, baie dankie vir jou resensie. Dis wonderlik om te sien dat julle jul verblyf en die baljarende dolfyne geniet het. Ons sal kyk waar ons meer braaigeriewe kan inrig in die toekoms, dankie vir die voorstel. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Tash en die Ansteys span.
Marius W - Sep 2019
Gemiddeld
Baie behulpsaam en laat mens goed voel. Was bietjie vroeg daar en is dadelik gehelp om in te gaan. Was 'n great experience.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Marius, baie dankie vir jou resensie.
Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het en ons sien uit om jou weer te verwelkom in die toekoms!
Razzia V - Jul 2019
Gemiddeld
Neat.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Dear Razzia, thank you for taking the time out to review your stay with us - we enjoyed having your children stay with us and they were a pleasure to host. We look forward to welcoming you back in the future!
Warm regards,
Tash, Rudy and the Ansteys crew
Lindy V - Jun 2019
Gemiddeld
'n Lekker ervaring.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hi Lindy, baie dankie vir jou resensie - ons waardeer dit en is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom in die toekoms!
Groete,
Tash, Rudy en die Ansteys span
Aletta V - Jun 2019
Gemiddeld
Hulpvaardig, ook na-ure.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Beste Aletta,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Sou jy belang stel om weer te bespreek in die toekoms wil ek noem dat ons ander woonstelle het wat geen trappe het nie, naamlik Beach Cove 1 en 2 asook Shorebreak. Daar is ook ander woonstelle wat nader aan die hoofgebou geleë is, naamlik Pebble en Hibiscus.
Groete,
Tash, Rudy en die Ansteys span
Xolani M - Jun 2019
Gemiddeld
Lovely stay, but beds too small.
Pumeza T - Jun 2019
Gemiddeld
An enjoyable place for saving.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Dear Phumeza, thank you for taking the time out to review your stay with us - we are delighted to see that you enjoyed your stay! If the communal showers are not for you, we do have affordable fully equipped self catering apartments with their own private showers, kitchens etc should you perhaps be interested in booking one of those the next time you visit.
Warmest regards,
Tash, Rudy and the Ansteys crew
Nick D - Apr 2019
Gemiddeld
Was die moeite werd.
Tom D - Apr 2019
Gemiddeld
Memorable.
Carolina W - Mrt 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Dlamini N - Mrt 2019
Gemiddeld
People at Ansteys are friendly and the place is quiet.
Hermanus D - Feb 2019
Gemiddeld
Goeie diens en vriendelike personeel maak jou verblyf net beter.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Baie dankie Hermanus - ons is bly om te sien dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms!
Groete,
Tash, Rudy en die Ansteys span
Milly P - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Awesome.
The picture says it all, it's true.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Thank you, Milly, we are happy to see that you enjoyed your stay with us!
Nick D - Jan 2019
Gemiddeld
Was die moeite werd.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Baie dankie Nick, ons waardeer jou resensie en hoop om jou weer hier by Ansteys te verwelkom!
Reynold M - Des 2018
Gemiddeld
Thank you, great place. Will go again.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Dear Guest,
Thank you for your review, it is much appreciated. We look forward to welcoming you back at Ansteys in the future.
Warm regards
Tash, Rudy and the Ansteys crew
Gerhard M - Des 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Gerhard, ons waardeer dit.
Ons sien uit om julle weer hier by Ansteys te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Tash, Rudy en die Ansteys span
Makhosana S - Des 2016
Gemiddeld
Good place to relax.
Ronel D - Apr 2016
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers se terugvoer
Hallo Ronel
Baie dankie vir jou opmerkings - ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het!
Ons hoop om julle weer eendag by Ansteys te sien :)
Groete,
Tash, Rudy en die Ansteys personeel
Happines N - Mei 2014
Gemiddeld
Great
Marianne V - Feb 2014
Gemiddeld
Neat, clean and tidy
Tebogo S - Des 2013
Gemiddeld
Place to remember with great memories
Nompilo K - Des 2013
Gemiddeld
Enjoyed our stay
Lees meerTheuns B - Nov 2013
Gemiddeld
Fantastic!
Lindiwe M - Jun 2013
Gemiddeld
Thank you, we had a great stay.
Mpho B - Nov 2012
Gemiddeld
Lovely
- Kapasiteit: 85 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 477, Ocean View, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom