LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anta Boga Hotel | LekkeSlaap
+7

Anta Boga Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Anta Boga Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Markus S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus S
Besigheidsreis

Satisfactory.

Friendly staff, clean and safe accommodation.

Bertie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Personeel kon mens net meer inlig oor restaurant en kroeg ens.

Melané V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en luukse kamers.

Het lekker gebly en geslaap.

Fred C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surprise. The accommodation and service levels were excellent.

We make use of Bloemfontein accommodation on a regular basis on our annual road trips. This particular establishment is the best standard we have experienced thus far and can certainly recommend them. However the food in the restaurant was a let down. The lamb shanks were dried out and overdone. It was obviously prepared in advance and only warmed up on request. The ambience, service and friendly staff made up for the disappointment. We will certainly make use of this hotel in future.

Engela V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelike diens. Veilig.

Baie lekker gebly, mooi skoon kamers en linne.

Pieter-paul K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-paul K
Besigheidsreis

Top diens, top kamer diens, lekker kos, veilig parkering, sterk aan te beveel.

Sal weer gebruik maak van Anta Boga.

Ben P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het goed uitgerus na 'n lang dag se verrigtinge.

Anta Boga het alle verwagtinge oortref.

Minnie's B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie's B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike lekker verblyf! Diens is puik vandat jy uit jou motor klim tot jy vertrek.

Ek en my dogter het 'n wonderlike lekker verblyf gehad. Vandat jy uit jou motor klim totdat jy vertrek word daar mooi gekyk na jou. Daar is selfs 'n besoek van die aanddiens bestuurder by jou kamer om te hoor of alles in orde is. Die ontbyt is iets uit 'n ander wêreld. So 'n verskeidenheid het ek lanklaas gesien. Die kamer was pragtig luuks, japon, pantoffels en 'n welkom geskenkie op jou bed. Die badkamer is spa gehalte en hulle voorsien in alles wat jy sou nodig kry daar. 'n Bottel water langs jou bed was ook 'n verrassing gewees. Die bed het heerlik geslaap en genoeg kussings om van te kies. Ons sal die hotel vir enige iemand aanbeveel!

Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNjZlZDU0LWM5OWMtNDllNi05NzAyLTZiYTlmNjBjZTZhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Stapelberg Street Brandwag 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.106644406868 26.195451021194
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!