Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anta Boga Hotel

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geïnspireer deur die mite en wonder van die Balinese kultuur, is Anta Boga Hotel in Bloemfontein geleë en bied pragtig gemeubileerde kamers.

Die hotel bied 15 uniek gemeubileerde luukse koningkamers wat met koninggrootte-beddens ingerig is. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die lugversorgde kamers is elk toegerus met 'n TV met sekere DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n skootrekenaarkluis, asook WiFi-toegang. Die kamers het ook 'n buiteterrasarea en hulle word gediens.

Die hotel bied die fasiliteite vir 'n vergadering, 'n korporatiewe toevlugsoord, 'n seminaar of privaat funksie vir tot 50 afgevaardigdes. 'n Spa- en masseerdiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi en die hotel het 'n 24-uur-ontvangs.

Anta Boga Hotel is stapafstand vanaf Mimosa Mall en verskeie ander winkels en het maklike toegang tot die N1. Die MediClinic is net 'n kort entjie se ry weg, met die Waterfront net 2 km weg, die Universiteit van die Vrystaat net 2,3 km weg en die Vrystaat Rugby Stadion is net 2,8 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Berche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Anta Boga Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWRiOGJhLTE1ODktNGEyYi1iZjI2LTdmMGRiYWM5ZDU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Stapelberg Street Brandwag 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.106644406868 26.195451021194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang