Anthurium 788

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anthurium 788 skuil in Ramsgate, 'n unieke dorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Anthurium 788 het slaapplek vir 8 gaste in 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met dubbelbeddens in 2 van die kamers en 2 enkelbeddens in 1 slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer word gedeel. Die tweede eenheid is op die grondverdieping en sy slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer.

Elke eenheid se kombuis is ten volle toegerus en ekstra geriewe sluit 'n braaiplek, swembad, skottelgoedwasser, TV, DStv, en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë doendinge: Margate Buiteklub, Pure Venom Reptielpark, Ramsgate se strand, en Butterfly Valley.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anthurium 788 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za