- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Antrim Villa is 'n wonderlike ou villa wat in die laat 1800's gebou is. Die villa se bekoring is aan die Victoriaanse styl, hoë plafon, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike dennehoutvloer te danke. Die villa se styl is Afro-Skandinawies en dit word deur materiale soos hennep, bamboes en linne en 'n neutrale, aardse kleurpalet gekenmerk. Die villa is in Groenpunt naby die promenade, Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront geleë.
Verblyf word in enkelkamers, dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kluis, slim-TV en lugversorging. Daar is ook WiFi, 'n eerlikheidskroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en vars vrugte in die villa.
Die villa spog met 'n groot soutwaterswembad in 'n beskutte tropiese tuin. Daar is ook sonstoele, 'n buitestort en swemhanddoeke. Veilige parkeerplek op die perseel, 24 uur-diens en -sekuriteit word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Total Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 123
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Antrim Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Antrim Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang